'

Logo

Vuurvlieg is n vars inisiatief van Magda. Sy wil 'n verskil maak in die lewe van uitvoerende kunstenaars, skrywers en tegnici in die kunsbedryf. Vuurvlieg bied jou inligting oor kunstenaars, besprekingsmoontlikhede asook die geleentheid om 'n groep of enkeling te bespreek vir 'n fees of dergelike geleentheid. Volg gerus die skakels en loer wat Vuurvlieg jou alles kan aanbied.

Vuurvlieg groei daagliks en daarom vra ons jou om gereeld terug te kom na hierdie blad. Soos nuwe inligting ontvang word en publikasie gereed is, word dit bygevoeg. Op die blad sal nog baie gekuier word!