
-
Lucas Van Der Schyff
Genre: Pop, Engelse Pop en Country.
Songs: Voor die storm kom (Theuns Jordaan), Another night (Jan Johanson) & Between the devil and me (Alan Jackons)
Facebook page: Lucas van der Schyff
YouTube: YouTube Video
Omgewing: Pretoria
Biografie: Ek het 11 jaar terug met my musiek loopbaan begin. Ek het as 'n kind gedroom om 'n sanger te word en vandag is ek een, te danke aan die Here wat my die gawe gegee het.
Ek sing naweeke in pubs met die hoop dat die regte mense my sal raak sien. My musiek is my lewe en dit laat my strewe na vore.
Bookings: bookings@vuurvlieg.co.za
